Oude Kerk (Delft)

Oude kerk
Die skewe of leunende toring
Die skewe of leunende toring
Denominasie  Gereformeerde Gemeenten in Nederland
Adres De Oude kerk, Heilige Geestkerkhof 25, 2611 HP Delft

Die Oude Kerk, ook genoem Oude Jan en Scheve Jan ("Skewe Jan"), is 'n Gotiese Protestantse kerk in die ou stadsentrum van Delft in Nederland. Die mees herkenbare karakteristiek daarvan is 'n 75-meter-hoë baksteentoring wat omtrent twee meter van die vertikale af leun.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy